Afrikaans
Tref boom teen 270km/h
Coenraad was betrokke by motorfiets groepe wat erg partykies gehou het met dwelms en drank. Op een aand na so ‘n partykie (jol) het hy en sy vriend gejaag op
Gebeds versoeke
Die Getuienis Tydskrif
English
Is bevryding regtig nodig?
James het aanvanklik nie in bevryding geglo nie, totdat sy vrou ‘n ingrypende verandering in haar lewe ervaar het. Hy het begin soek na die waarheid en het uiteindelik in
Pastoor’s seun wil niks met kerk te doen hê nie
Stephen, die seun van pastoor Deon Hockey, wou aanvanklik niks met die kerk te doen hê nie. Hy
Bedwelm, verkrag, maar sien JESUS
Biancha het ‘n donker pad bewandel, omring deur die skadu’s van dwelms en die verkeerde vriende. Maar in
Die wegraping of JESUS op die wolke?
Marko het laas met ons sy getuienis gedeel oor hoe hy in Turkye tot bekering gekom het. In
JESUS het aan my verskyn terwyl ek in die okkulte was
Konrad was gebore in die okkulte waar sy pa alreeds betrokke was. Met die kon Konrad die bose
Tragedie
Tref boom teen 270km/h
Coenraad was betrokke by motorfiets groepe wat erg partykies gehou het met dwelms en drank. Op een aand na so ‘n partykie (jol) het hy en sy vriend gejaag op
HELP, die helikopter val …!!
🚁 Van Helikopterrit tot Rivierredding: Magda se Getuienis van Geloof en VergifnisWat begin het as ’n vreugdevolle helikopterrit saam met haar man, het in ’n tragedie geëindig. Midde in die
Ek doen dan als reg, hoekom werk dit nie?l
Ps. Frank Janssen het gebid vir beskerming en die Bloed van JESUS Christus oor homself gepleit, maar tog was hy in ‘n motorongeluk. Waar was die HERE in die saak?
Verslawing
Tref boom teen 270km/h
Coenraad was betrokke by motorfiets groepe wat erg partykies gehou het met dwelms en drank. Op een aand na so ‘n partykie (jol) het hy en sy vriend gejaag op
Die 1ste stap na selfmoord is …
Kevin het teen die ouderdom van 17 reeds 17 operasies agter die rug gehad. Hierdie pad het hom uiteindelik in die donker wêreld van die okkult en Oosterse mistisisme laat
Demone het my probeer verwurg
✨ “Waar duisternis wou oorwin, het JESUS lig gebring.”Janco het grootgeword tussen sy broers en wou aanvanklik net inpas. Hy het begin eksperimenteer met dwelms, maar dit het vinnig ontaard
Siekte
Dr. sny verkeerde pyppie op operasie tafel
Wat doen jy wanneer ‘n roetine-operasie in ‘n nagmerrie verander? Clarike het die teater binnegegaan vir uiterste nierstene, maar op die operasietafel het die ondenkbare gebeur: die dokter sny per
Ek sal my ‘Down-sindroom’ normaal groot maak
Van twyfel tot bestemming! 💪 Toe almal sê ‘gee op,’ het haar ouers geloof bo vrees gekies. Vandag breek hierdie ongelooflike jong vrou met Downsindroom grense en rekords in Sport!
Atleet skielik verlam
Op ‘n gewone dag het Gerrie gaan hardloop om vir haar volgende wedloop te oefen. Tydens die oefening het iets drasties verkeerd gegaan, en sy het skielik geen krag meer














